Non à la taxe kilométrique-Neen aan de kilometerheffing-


Visiteur

/ #25446

2014-03-02 23:27

Almal het die reg om vrylik aan die kulturele lewe van hul gemeenskap deel te neem, om die kunste te geniet en in wetenskaplike vooruitgang en voordele te deel.
Elkeen het die reg tot die beskerming van die morele en materi‘le belange wat spruit uit enige wetenskaplike, letterkundige of kunswerk deur hom geproduseer.